SAAMSAAM — 'n Suid-Afrikaanse app-ateljee
Ons bou praktiese apps vir elke dag.
SAAMSAAM is 'n klein Suid-Afrikaanse besigheid wat digitale gereedskap ontwerp en bou. Verken ons apps hier onder — of gaan direk na 'n app se webwerf as jy reeds die naam ken.
Ons apps
SAAMGAAN
Saamry en saamstuur geleenthede
SAAMGAAN is jou nr 1 stop vir saamry- en saamstuur-geleenthede. Kies jou land, vind ritte en pakkies tussen dorpe en stede, of versoeke wat oor die grens loop — alles op een plek.
MARKMATE
AI-merking van handgeskrewe vraestelle
MARKMATE merk handgeskrewe vraestelle met KI. Laai 'n memorandum en antwoordvelle op en kry 'n volledige klasverslag in minute.
Kontak ons
Het jy vrae of wil jy meer weet oor SAAMSAAM? Kontak ons gerus — ons help graag.
E-pos:hello@saamsaam.info